symbolBraam Klopper Aanlyn Kalender Meyers Briggs
find us

Braam is geakkrediteer om die Meyers-Briggs "Type Indicator" af te neem. Hierdie is `n merkwaardige meetinstrument wat baie groot waarde het vir mense om hulle self en ander beter te verstaan en te aanvaar.

Meyers-Briggs word veral gebruik vir die volgende:

  • Huweliksvoorbereiding
  • Getroude pare om mekaar beter te verstaan.
  • Om verskille tussen ouers en kinders in perspektief te sien.
  • Vir beroepsleiding.