symbolBraam Klopper Aanlyn Kalender Gesprek-CD's
find us
 
EERSTE ENGELSE WEERGAWE VAN DIE REEKS NOU BESKIKBAAR!

1 Gesprekke oor Rou
Praktiese raad vir mense wat treur
Hierdie CD bevat 15 gesprekke oor die mees algemene aspekte van rou.
Prys: R250 (Dubbel CD)
Lees meer »
Conversations on Grief
Pratical advice for people who are grieving
This CD contains 15 tracks about the most typical aspects regarding the grieving process.
Price: R250 (Dubble CD)
Read more »
1 Gesprekke oor Rou
Na die dood van `n kind
Die dood van `n kind is die moeilikste verlies  om te hanteer. Die uniekheid en andersheid van die rou proses na die dood van `n kind word hier in diepte behandel.
Prys: R250 (Enkel CD)
Lees meer »
Conversations on Grief
After the death of a child
The death of a child is the most difficult loss. The uniqueness and difference of this process of grief is treated in depth.
Price: R250 (Single CD)
Read more »

1 Gesprekke oor Rou
Na `n Miskraam of Stilgeboorte
Die gemeenskap erken nie die erns en diepte van hierdie verlies nie. Hulle dink dit is nie so erg nie. Op hierdie CD word jy begelei om deeglik en toepaslik te rou oor hierdie groot hartseer.
Prys: R250 (Enkel CD)
Lees meer »
1 Gesprekke oor Rou
Na Selfmoord
Die onverstaanbaarheid van Selfmoord, sowel as die talle onbeantwoorde vrae en skuldgevoelens waarmee diegene wat agterbly worstel, word op `n sensitiewe maar baie reguit manier op hierdie CD aangespreek.
Prys: R250 (Enkel CD)
Lees meer »
BESTELLINGS
Bestellings kan geplaas word direk by Braam Klopper, per e-pos (info@braamklopper.co.za) of op die volgende telefoonnommer 082 574 3530.

Sluit asb. die volgende inligting by u bestelling in:
  • Naam en Van
  • Adres
  • Naam en kwantiteit van CD/CD's