symbolBraam Klopper Aanlyn Kalender Braam Klopper
Welkom by BraamKlopper

Braam is `n predikant sowel as `n pastorale terapeut wat spesialiseer in die proses van rou. Sy hoof fokus is om mense te help met die verwerking en hantering van hulle rou. Dit gaan oor rou na enige verlies maar ook spesifiek oor die proses van rou na die dood van `n kind, selfmoord, miskraam en stilgeboorte, gekompliseerde rou en aanverwante sake wat handel oor die dood.


Ons Missie

Om mense bekend te stel aan beskikbare hulp en hulpbronne wat hulle kan help met die verwerking van rou. Ons fokus op twee hoof teikengroepe naamlik:

  1. Diegene wat self in rou verkeer;
  2. Diegene wat iemand anders wat in rou verkeer op `n sinvolle manier wil bystaan.

Verder wil ons deur hierdie webwerf vir mense toegang gee tot preke waardeur hulle bemoedig en versterk kan word, sowel as waardeur hulle geestelik kan groei en `n beter perspektief kan kry op, die Bybel, geloof, die lewe, die dood asook op die lewe na die dood.


Braam Klopper
Sel: +27 (0)82 574 3530
NG Kerk Kempton Park Oos
Tel: +27 (0)11 979 1415
info@braamklopper.co.za

Nuutste Preke
calendar

TWEEDE ENGELSE WEERGAWE VAN
DIE REEKS NOU BESKIKBAAR!


AANLYN KALENDER
Vir meer inligting oor optredes, praatjies en toerustings geleenthede, kliek hier.

Braam Klopper Aanlyn Kalender

bt